No under 13s

Beste Van Alle Tye (Kaapstad)

Fri Sep 19, 19:30 - Fri Sep 19, 20:30

The Wine Shop

ABOUT

Beste Van Alle Tye is 'n satiriese blik op Afrikaner-wees in die 21ste eeu. Koegelenberg en Van Niekerk ontleed die politiese, maatskaplike, kulturele en absurde landskappe waarin Afrikaners/"Afrikaners"/Afrikaanssprekendes hulself bevind en uitleef. Van popmusiek tot piramideskemas, tafelgebede en 'n voorliefde vir die akuut - niks hier is heilig (of veilig) nie. Dié produksie is 'n karatewater-konkoksie van sketse, musiek, dans en parodieë. Beste Van Alle Wye is vir Kanna-toekennings genomineer vir beide Beste Aanbieding: Blitsteater en Beste Aanbieding: Komedie by die KKNK vir 2025.


19 Sept 2025. 19h00 vir 19h30.

Beste Van Alle Tye.

Met: Ané Koegelenberg en Christie Van Niekerk.

The Wine Shop, 199 Loop St, Cape Town.

2 x drankies ingesluit by kaartjie!


DIRECTIONS

Beste Van Alle Tye (Kaapstad)
The Wine Shop
Shop 2, 199 Loop St, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, South Africa
Get Directions