Family friendly

"Jan se Skuld" - Kermis 2025

Fri Sep 12, 00:00 - Sat Sep 13, 00:00

Laerskool Jan Van Riebeeck

ABOUT

Jan se Skuld"-Kermis 2025


12 en 13 September 2025


Moet dit nie misloop nie! Kom kuier by "Jan se Skuld"- Kermis saam met Riaan Benade.


Kermisreëlings:


Ingang vir publiek


Vrydag: R110

* Tanya V

Saterdag: R160

* Plaaslike kunsternaars

* Leo Sonskyn &

* Rian Benade

Kinders: R50 per dag

(Jannies leerders GRATIS [Vrydag en Saterdag] mits kaskarlys vol terug besorg word.)


Waar: Laerskool Jan van Riebeeck, Oos-Geduldweg,

of by Ronkettisirkel.


Parkering vir publiek - aanwysings: Laerskool Jan van Riebeeck Hokkieveld, Oos-Geduldweg.


Kermisreëls:


Geen vuurwerke.

Geen vuurwapens.

Rook verbode, slegs in afgekampte area

Geen glas glase, bottels of houers nie.

Geen Koelerbokse nie.

Geen eie koeldranke en eetgoed nie.

Geen lasers nie.


Welkom:

Kampstoele,

Plastiese glase


Ondersteun die stalletjies met koeldranke en kos

Piekniekkomberse is welkom.


Gazebo spasie beskikbaar op Quicket teen R350, vanaf Vrydag, 12 September, om 13:00 tot Saterdag, 13 September, om 22:00.


Speletjies:

Speletjieskaartjies te koop by die kermis.


Baie om na uit te sien:

Vermaak deur topkunstenaars, Mnr. en Mej. "Jan se Skuld"-kermis modelkompetisie,

inkleurkompetisie, talentkompetisie, speletjies, mechanical bull, springkastele en vele meer.


Plastiese glase en ys te koop by Jan van Riebeeck se stalletjies.


Vermy die "FOMO" en lang rye, kry jou kaartjies NOU!

www.quicket.co.za


Vir verdere navrae, besoek Jan van Riebeeck se Facebookblad of epos [email protected]


#jannies #janseskuldkermis2025 #kuier #musiek #vermaak #pret #kos

#stalletjies #kidsvermaak #riaanbenade #tanyav #leonsonskyn


DIRECTIONS

"Jan se Skuld" - Kermis 2025
Laerskool Jan Van Riebeeck
E Geduld Rd, Petersfield, Springs, 1566, South Africa
Get Directions