"Jan se Skuld"-Kermis 2025
About
"Jan se Skuld"-Kermis 2025
12 en 13 September 2025
Moet dit nie misloop nie! Kom kuier by "Jan se Skuld"- Kermis saam met Riaan Benade.
Kermisreëlings:
Ingang vir publiek - aanwysings:
Vrydag: R110
Saterdag: R160
Alle Laerskool kinders: R50 (mits kaskar borglys volledig ingehandig word is Vrydag ingang gratis)
Waar: Laerskool Jan van Riebeeck, Oos-Geduldweg,
of by Ronkettisirkel.
Parkering vir publiek - aanwysings: Laerskool Jan van Riebeeck Hokkieveld, Oos-Geduldweg.
Kermisreëls:
Geen vuurwerke.
Geen vuurwapens.
Rook verbode, slegs in afgekampte area
Geen glas glase, bottels of houers nie.
Geen Koelerbokse nie.
Geen eie koeldranke en eetgoed nie.
Geen lasers nie.
Welkom:
Gazebo,Kampstoele,
Plastiese glase
Ondersteun die stalletjies met koeldranke en kos
Piekniekkomberse is welkom.
Gazebo spasie beskikbaar op Quicket teen R350, vanaf Vrydag, 12 September, om 13:00 tot Saterdag, 13 September, om 22:00.
Speletjies:
Speletjieskaartjies te koop by die kermis.
Baie om na uit te sien:
Vermaak deur topkunstenaars, Mnr. en Mej. "Jan se Skuld"-kermis modelkompetisie,
inkleurkompetisie, talentkompetisie, speletjies, mechanical bull, springkastele en vele meer.
Plastiese glase en ys te koop by Jan van Riebeeck se stalletjies.
Vermy die "FOMO" en lang rye, kry jou kaartjies NOU!
www.quicket.co.za
Vir verdere navrae, besoek Jan van Riebeeck se Facebookblad of epos [email protected]
#jannies #janseskuldkermis2025 #kuier #musiek #vermaak #pret #kos
#stalletjies #kidsvermaak #riaanbenade #tanyav #leonsonskyn