Joshua na die Reën

Fri Sep 26, 18:30 - Fri Sep 26, 21:00

FGK Ouditorium

ABOUT

Kom geniet saam met ons op 26 September 2025 Joshua na die Reën se optrede met Randburg Hoërskool se koor wat ons saam hul gaan optree. Dis it is heerlike aand saam jou vriende en familie rondom wonderlike musiek in ons Auditorium. Kos en Drankies sal ook beskikbaar wees om te koop op die aand.

DIRECTIONS

Joshua na die Reën
FGK Ouditorium
Corner of Fourth Ave and, Rabie St, Fontainebleau, Randburg, 2032
Get Directions