Die Wingerd #3
Thu Aug 14, 18:00 - Thu Aug 14, 21:00
Die Kerk - Menlyn Main
ABOUT
Wingerd Vroueaand #3
Venue: Diep in die Berg, Wapadrand, Pretoria
Ons nooi jou uit na die derde Wingerd Vroueaand op 14 Augustus — ’n aand van lofprysing en aanbidding.
Dis ’n afspraak met ons Wingerdstok. Kom soos jy is — en bring ’n vriendin, buurvrou, sussie of kollega saam.
Besonderhede:
Datum: Woensdag, 14 Augustus
Ligging: Diep in die Berg, Wapadrand, Pretoria
Tyd: 18:00 – 21:00
Kaartjieprys: R80
Warm drankie ingesluit | Geen ete hierdie keer nie.