Within 24 hours of completing your Silver Ticket purchase, you will receive an email from [email protected] with a unique code to redeem tickets for any of the shows taking place during the 13th Silwerskerm Festival.
kykNET Silwerskermfees 2025 Silwer Kaartjie | kykNET Silwerskerm Festival 2025 Silver Ticket
Wed Aug 20, 08:00 - Sat Aug 23, 23:59
Event is online
ABOUT
Silwer Kaartjie | Silver Ticket
’n Silwer Kaartjie gee jou toegang tot elke vertoning en elke gesprek by die fees én: die kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV – die glansryke toekenningsgeleentheid in die Kiks sowel as die partytjie daarna met happies, drankies en ’n dansbaan vol bekendes.
Met ’n Silwer Kaartjie kan jy jou sitplek bespreek vir alles op die kykNET Silwerskermfees 2025-program – van paneelgesprekke tot speelfilms, dokumentêre, kortfilms en eksklusiewe voorsmakies van nuwe televisie- en stroomdiensreekse. Dis vier dae van silwerdoek-inspirasie wat afsluit by die kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV by Kiks.
Van Kampsbaai se sonsondergange op die Bay Hotel se dek tot op die dansvloer in Kiks – dis alles joune met ’n Silwer Kaartjie.
Vir meer inligting oor hierdie kaartjie, stuur ’n e-pos aan [email protected].
A Silver Ticket gives you access to every screening and every conversation at the festival AND: the kykNET Silwerskerm Awards for Film and TV – both the glamorous awards ceremony at CTICC and the after-party with snacks, drinks and a dance floor full of stars.
With a Silver Ticket, you can reserve your seat for everything on the 2025 kykNET Silwerskerm Festival programme – from panel discussions to feature films, doccies, short films and sneak peeks of new TV and streamer series, independent short films and much more. It’s four days of silver-screen inspiration, culminating in the kykNET Silwerskerm Awards for Film and TV at CTICC.
From Camps Bay sunsets on The Bay Hotel’s deck to the dance floor at the CTICC – it’s all yours with a Silver Ticket.
For more info about this ticket, please send an email to [email protected].
Neem asseblief kennis: Verskeie geleenthede is reeds vol bespreek en uitverkoop. Indien jy as ’n Silver Kaartjie-houer vir ’n uitverkoopte sessie wil bespreek, kontak asseblief die inligtingslyn. Hulle sal jou ná aankoop ook van jou spesiale koeponkode voorsien.
Please note: Several events are already fully booked and sold out. If you, as a Silver Ticket ticketholder, wish to book a sold-out session, please contact the info line. They will also provide you with your special coupon code after your purchase.
VOLG ONS OP | FOLLOW US ON:
Teken in op ons nuusbrief | Subscribe to our newsletter