No under 16s

Speelfilm | Feature Film: Carissa

Sat Aug 23, 09:00 - Sat Aug 23, 10:30

Theatre on The Bay

ABOUT

SPEELFILMS | FEATURE FILMS

Oorspronklike draaiboeke en boekverwerkings het Silwerskermgehore oor die afgelope twaalf jaar bekoor in die opwindende afdeling vir speelfilms. ’n Jaarlikse hoogtepunt van die fees is hierdie rolprent-ervarings, geskep deur die room van die plaaslike bedryf in ’n verskeidenheid van filmgenres wat fokus op eg Suid-Afrikaanse verhale.


Original screenplays and book adaptations have captivated Silwerskerm audiences over the past twelve years in the thrilling feature film category. An annual highlight of the festival, these cinematic experiences are crafted by the cream of the local industry across a variety of film genres, focusing on authentically South African stories.


Carissa


GENRE: Grootworddrama / Coming of age

REGISSEUR | DIRECTOR: Jason Jacobs, Devon Delmar

KINEMATOGRAAF | CINEMATOGRAPHER: Gray Kotzé

DRAAIBOEKSKRYWER | SCRIPTWRITER:

ROLVERDELING | CAST: Gretchen Ramsden, Wilhelmiena Hesselman, Hendrik Kriel, Elton Landrew, Gladwin Van Niekerk

PRODUKSIEHUIS | PRODUCTION HOUSE: NA AAP PRODUCTIONS

OUDERDOMSBEPERKING | AGE RESTICTION: 16 D L


’n Jong vrou in ’n dorpie in die Cederberge word uit haar ouma se huis verjaag en beland op die rooibosplaas van haar vervreemde oupa. Sy droom van sukses en opwinding in die stad, maar die plaas verander haar onherroeplik. Wanneer die ontwikkeling van ’n luukse gholflandgoed die voortbestaan van die dorpie en die plaas bedreig, kom sy voor ’n moeilike keuse te staan: Gaan sy haar stadsdrome najaag, of veg vir die behoud van die rooibosplaas?


A young woman in a small Cederberg town is driven out of her grandmother’s home and finds herself on the rooibos farm of her estranged grandfather. She dreams of success and excitement in the city, but the farm changes her irrevocably. When the development of a luxury golf estate threatens the survival of both the town and the farm, she is forced to choose: will she pursue her city dreams, or fight for the survival of the rooibos farm?




VOLG ONS OP | FOLLOW US ON:

Instagram

Facebook

Teken in op ons nuusbrief | Subscribe to our newsletter

DIRECTIONS

Speelfilm | Feature Film: Carissa
Theatre on The Bay
Link Street, Camps Bay, Cape Town, 8005
Get Directions