Elzabé Zietsman: Papelellekoors

Wed Aug 20, 19:00 - Wed Aug 20, 21:00

The Stage Coach at Santos Express

ABOUT

Papelellekoors


'N KABARET DEUR Johann Slabbert

MET Elzabé Zietsman

PIANIS Jody Jason Petersen

VERVAARDIGER Drama Drama


Woensdag, 20 Augustus 2025, 19:00


Wat gee jou paperellakoors, en wat verklap dit van jouself? Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring. Sy soek nog steeds.


Papelellekoors is 'n tong in die kies kykie na irritasies, konsternasies en frustrasies. Met, of sonder, grasie.



Kaartjies is slegs R180 per persoon.


Show begin om 19:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse van ons spyskaart te geniet.


Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995

DIRECTIONS

Elzabé Zietsman: Papelellekoors
The Stage Coach at Santos Express
1 Munro St, Santos Bay, Mossel Bay
Get Directions