Magda Louw: ’n Les in kletterkunde

Thu Jul 31, 19:00 - Thu Jul 31, 21:00

The Stage Coach at Santos Express

ABOUT

Magda Louw: 'n Les in Kletterkunde


Donderdag, 31 Julie 2025, 19:00


Die geliefde karakter Magda Louw bring haar unieke kyk op die wêreld van woorde na Mosselbaai. In haar vertoning, geïnspireer deur die gewilde kykNET-reeks, neem sy die gehoor op ’n reis deur die snaakse, soms hartseer en altyd eerlike wêreld van idiome, uitdrukkings en daaglikse gesegdes.

Dis nie ’n les in letterkunde nie – dis ’n les in kletterkunde. ’n Skaterlag-show met dieper betekenis. Kom geniet ’n aand van taal, humor en insig.


Kaartjies is slegs R180 per persoon.


Show begin om 19:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse van ons spyskaart te geniet.

 

Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995


DIRECTIONS

Magda Louw: ’n Les in kletterkunde
The Stage Coach at Santos Express
1 Munro St, Santos Bay, Mossel Bay
Get Directions