Family friendly
Ruan Josh & Franja Du Plessis LIVE by KLEINPLAAS
Fri May 30, 19:00 - Fri May 30, 23:00
Klein Plaas Restaurant
ABOUT
Ruan Josh & Franja du Plessis LIVE
By Kleinplaas | ??? 30 Mei 2025 | ?? 19:00
Dis ‘n aand wat jy nie wil misloop nie! Twee van Suid-Afrika se gunsteling kunstenaars op een verhoog vir ’n onvergeetlike aand vol musiek, energie en samesyn. ???
Kaartjies: R100 per persoon
Beskikbaar op Quicket – kry joune nou voor dit uitverkoop!
Tag jou vriende en maak dit 'n aand om te onthou!
#RuanJosh #FranjaDuPlessis #Kleinplaas #LiveMusiek #Quicket