Kleinplaas
About
Kleinplaas – Die hart van lekker kuier!
Vars huisgemaakte kos, vriendelike diens en ’n warm atmosfeer vir die hele gesin. Kom kuier vir ontbyt, middagete of ‘n spesiale aand uit – net soos Ma dit sou maak!
HARTBEESPOORT | Besprekings: +27 61 480 6239