Family friendly
Twee legendes van alternatiewe musiek FRANCOIS VAN COKE & HUNTER KENNEDY
Fri Aug 22, 18:00 - Fri Aug 22, 23:00
Landje
ABOUT
22 Augustus @ 20:00
Twee legends van Afrikaanse alternatiewe musiek @ Landje vir ’n akoestiese buitelug vertoning
Francois van Coke & Hunter Kennedy.
R 360 pp
Kinders onder 12 gratis
Drank en kos op perseel te koop.
CASHLESS PREMISES
Program:
17:00 Hekke oop
20:00 Die Twee Legendes
23:00 Hekke sluit
Indien dit lyk na reën pak jou sambreel in en trek jou reënstewels en reënparka.
DIRECTIONS
Twee legendes van alternatiewe musiek FRANCOIS VAN COKE & HUNTER KENNEDY
Landje
46 Graham Rd, Shere, 0084
Get Directions