MA SKRYF MATRIEK
Tue Jul 15, 19:30 - Sat Jul 19, 21:30
The Savoy Theatre
ABOUT
MA SKRYF MATRIEK geskryf deur Louis de Villiers
Bella is keelvol om daarvan beskuldig te word dat sy nie 'n intellektuele gesprek kan voer nie. Sy voel daar is net een manier om dit reg te stel - sy moet haar matriek kry. Maar haar man mag nie hiervan te hore kom nie, dit is immers hy wat haar so minderwaardig laat voel. Sake neem 'n nuwe wending wanneer 'n aantreklike Doktor Smal opdaag vir Bella se tuis klasse. Bella sit met uitdagings om haar daaglikse take saam met al die studies te kombineer. Dan moet sy nog rekening hou met die nuuskierige buurvrou, Lily ook.
Kom kyk self of Bella al die balle in die lug kan hou en of sy wel haar matriek slaag onder leiding van Doktor Smal.