Rocco de Villiers in Konsert

Sat May 24, 18:00 - Sat May 24, 20:00

The Stage Coach at Santos Express

ABOUT

 Rocco de Villiers in Konsert


Saterdag, 24 Mei 2025, 18:00


'n Aand van verfynde klanke, stories en sielvolle musiek wag op jou wanneer die flambojante Rocco de Villiers ons verhoog betree. Kom beleef ’n unieke konsert-ervaring waar Rocco se bekende klavierspel en skerpsinnige humor jou sal meevoer op ’n reis vol emosie, lag en nostalgie.


Kaartjies is slegs R220 per persoon.


Show begin om 18:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse van ons spyskaart te geniet.

 

Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995


DIRECTIONS

Rocco de Villiers in Konsert
The Stage Coach at Santos Express
1 Munro St, Santos Bay, Mossel Bay
Get Directions