Talitha Koum
Sat Aug 9, 09:00 - Sat Aug 9, 15:00
Nigel Tennis Club
ABOUT
"...they spent the rest of the day with Jesus." John 1:38
Met 'n wêreld wat ons konstant in alle rigtings trek, is dit moeilik om 'n ferm, ononderbroke blik op Jesus te hou. Dit wat Hy vir en van ons sê kan maklik wegraak tussen lysies, ete beplanning, sport oefeninge, wasgoed en daaglikse bekommernisse.
Deur Jesus is ons vrygemaak, maar soms kort ons hulp om die tools wat Hy vir ons gee, deur die kragtige werking van die Heilige Gees binne ons, te leer gebruik.
Kom loof en aanbid saam met ons hierdie Vrouedag, smee betekenisvolle bande, vat n breek en 'n happie en leer hoe om te loop in die volheid van jou duur-gekoopte vryheid!
"He leads me to the banquet hall; it's obvious how much he loves me. " Song of Songs 2:4