Daughters of Zion
About
Daughters of Zion bestaan al van 2018. 'n Groep vrouens in Nigel Gauteng wat weekliks saamkom om te worship, te leer van Jesus en te bedien in ons gemeenskap. Ons glo in die krag en salwing van die Heilige Gees om die werk van die Koninkryk nie net te praat nie, maar te demonstreer in gawes, tekens en wonders!