Family friendly

NAG-MAL

Sat Jul 5, 19:00 - Sat Jul 5, 20:30

The Showroom Theatre

ABOUT

Nag-mal, ’n woordteaterstuk wat toneel en digkuns saamsmelt tot ’n beeldryke vertelling van ’n kind op reis see toe met ’n emmer in die hand, sterre in die oë en groot vrae in die hart. Wat beteken dit om te vergewe? Hoe klink stilte na verlies? Die worsteling van grootword tot Godgesprekke onder die Suiderkruis. ’n Roerende vertelling van rou emosie, humor en lig wat onverwags tussen woorde deurval.

DIRECTIONS

NAG-MAL
The Showroom Theatre
43 Church St, Prince Albert, 6930
Get Directions