Family friendly

Lindie Strydom

Thu Apr 10, 18:00 - Thu Apr 10, 20:00

Laerskool Hennopspark

ABOUT

Hoe maak jy in vandag se wêreld kinders met goeie waardes groot?


Kom luister na Lindie Strydom se inspirerende gesprek oor hoe om kinders op groot te maak met sterk waardes, in 'n wêreld wat elke dag meer uitdagings bring.


Op 10 April om 18:00 vir 18:30 by Laerskool Hennopspark deel Lindie haar waardevolle insigte en wenke oor hoe jy as ouer, opvoeder of mentor jou kind kan help om 'n sterk, waardegedrewe basis te bou.


Wat jy kan verwag:

  • Praktiese wenke vir die ontwikkeling van goeie waardes.
  • Hoe om as gesin in 'n wêreld vol invloede die regte pad te loop.
  • Dit is die perfekte geleentheid vir enige iemand wat 'n positiewe invloed op kinders wil hê!


Wees daar en laat jou inspirasie hernu! Dit is 'n gesprek wat jy nie wil misloop nie.

Kaartjies is beperk – bespreek vandag nog jou plek om teleurstelling te voorkom!


DIRECTIONS

Lindie Strydom
Laerskool Hennopspark
Get Directions