Solidariteit Helpende Hand Groter Centurion Streek

About

By Solidaritieit Helpende Hand Groter Centurion Streek fokus ons saam met die groter Solidariteit Helpende Hand op die opvoeding, opleiding en ontwikkeling van kinders, bejaardes, persone met gestremdhede en gesinne in nood. Ons glo om 'n volhoubare toekoms vir ons medemens te skep, moet ons individue bemagtig om hulle volle potensiaal te bereik. Dit doen ons deur middel van ondersteuning aan skole, tehuise en studiefondse. Ons ondersteun en bemagtig die gemeenskappe in ons streek met projekte soos leierskapsprogramme, Seniors in Aksie, HelpHetta en vele ander van Solidariteit Helpende Hand se nasionale projekte.

Contact info