Family friendly

VISIE FEES 2025

Fri Aug 29, 17:00 - Fri Aug 29, 21:30

AGS iLumen Boksburg

ABOUT

Maak gereed vir ’n aand vol vuur! Op 29 Augustus 2025 gaan dit gebeur in Boksburg – Jo Black gaan live optree by AGS Ilumen, en jy wil dit nie mis nie!


Deure maak oop om 17:00, en daar gaan hope kos en drinkgoed wees – kom vroeg, eet iets lekkers, kuier saam en kry jou plek voor die show begin!


Dis ’n aand van kragtige musiek, lekker mense, goeie vibes, en God se teenwoordigheid. ’n Fees van geloof, vreugde en saamwees – en jy is genooi!


Hierdie geleentheid is deel van ons plan om ons nuwe kerk in Boksburg bekend te stel, en om die lig van God helder te laat skyn in ons gemeenskap.


Kaartjies is nou oop – bespreek vandag en maak seker jy’s daar!

DIRECTIONS

VISIE FEES 2025
AGS iLumen Boksburg
Corner of De Hoop Ave, and, Hugenoot St, Beyers Park, Boksburg, 1459, South Africa
Get Directions