Family friendly

Mannekamp 2025

Fri Jul 18, 00:00 - Sun Jul 20, 00:00

Kruisrivier, Groblersdal

ABOUT

Mannekamp 2025 word weer gehou die naweek van 18 tot 20 Julie 2025 by Kruisrivier Kampterein in Groblersdal. All mans en seuns, kom ervaar 'n wonderlike belewenis saam met ons vir slegs R150 per persoon vir die hele naweek!


Al die beddens is reeds vol bespreek. Daar is nog net staanplekke vir tente en karavane beskikbaar.


Kontak gerus vir Dennis vir enige verdere navrae: 082 652 7851