Mannekamp 2025

About

Mannekamp 2025 word weer gehou die naweek van 18 tot 20 Julie 2025 by Kruisrivier Kampterein in Groblersdal. All mans en seuns, kom ervaar 'n wonderlike belewenis saam met ons vir slegs R150 per persoon vir die hele naweek!


Daar is slegs 200 beddens beskikbaar, so bespreek julle plekke vroegtydig. Daar is ook 100x staanplekke vir tente en karavane.


Soos elke jaar gaan Grow for Glory ook weer deur Shawn aangebied word. Ons gaan lekker aktiwiteite doen, lekker eet en saam die Here loof en prys!


Kontak gerus vir Dennis vir enige verdere navrae: 082 652 7851