No under 16s
Die Wingerd #2
Thu May 8, 18:00 - Thu May 8, 21:30
Die Kerk - Menlyn Main
ABOUT
Ons volgende Wingerd vroueaand is om die draai (8 Mei), en ons is baie opgewonde vir die afspraak wat ons met Hom, ons Wingerdstok het.
_Ons gaan gesels oor God se spieël, en hoe Hy ons in Sy beeld geskep en gemaak het._
Jolanda Bedeker gaan met ons kom deel oor haar journey met God se spieël en wêreldse lense.
Ons nooi jou graag om nog ‘n inspirerende, opbouende vroueaand te kom geniet in die Wingerd.
Bring jou vriendin, familie, buurvrou en kollega saam!
Datum: 8 Mei
Ligging: 92 Saints St, Swavelpoort, 0081
Tyd: 18:00-21:30
Kaartjieprys: R220
Ligte ete ingesluit