Family friendly

Heemstede 60th Birthday Celebration | Heemstede 60ste Verjaarsdag Viering

Sat Sep 13, 09:30 - Sat Sep 13, 13:30

Heemstede Ladies' Residence

ABOUT

This year, Heemstede turns 60 — and in true Heemie spirit, we're kicking off the celebration early!


Join us on Saturday 13 September 2025, for a joyful reunion as part of Stellenbosch University's Homecoming Weekend. It's time to return to your Heemie home, reconnect with old friends, and celebrate the vibrant legacy of our residence.


Expect a day filled with meaningful conversations with fellow residence alumnae — from your time and beyond — a delicious brunch, and the opportunity to attend the Winemaker Showcase at the Alumni Clubhouse at Die Stal, where we'll celebrate our Matie winemakers who are making remarkable strides in the wine industry.


Programme


09:30 Meet and greet in the quad

10:00 Residence tour

10:30 60th Celebration brunch & guest speaker address (Heemkhaya)

12:30 Group photo

13:00 Walk together to the Winemakers Showcase


Place: Heemstede Residence

Date: Saturday 13 September 2025

Cost: Brunch, R250 per person. Winemaker Showcase, R150 per person.


Please spread the word and encourage your fellow Heemies to join us for this once-in-a-lifetime celebration.


We can't wait to welcome you back home to Heemstede.


-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------



Hierdie jaar word Heemstede 60 — en in ware Heemie-gees begin ons die feesvieringe sommer vroeg!


Sluit op Saterdag 13 September 2025 by ons aan vir ’n vreugdevolle reünie as deel van Universiteit Stellenbosch se Tuiskomsnaweek. Dis tyd om terug te keer na jou Heemie-huis, om weer met ou vriende kontak te maak, en die ryk nalatenskap van ons koshuis te vier.


Jy kan uitsien na 'n dag vol betekenisvolle gesprekke met mede-Heemies — van jou generasie én ander — 'n heerlike laatontbyt, en die geleentheid om die Wynmakersvertoning by die Alumni-klubhuis (Die Stal) by te woon, waar ons Matie-wynmakers sal vier.


Program:


09:30 Ontmoeting in die vierkant

10:00 Koshuistoer

10:30 Laatontbyt en gesprek (Heemkhaya)

12:30 Groepfoto

13:00 Ons stap saam na die Wynmakersvertoning


Plek: Heemstede Koshuis

Datum: Saterdag 13 September 2025

Koste: Laatontbyt – R250 per persoon. Wynmakersvertoning – R150 per persoon.


Help ons asseblief om die woord te versprei en moedig jou mede-Heemies aan om deel te wees van hierdie eenmalige feesviering.


Ons sien uit daarna om jou weer by jou Heemstede-tuiste te verwelkom!

DIRECTIONS

Heemstede 60th Birthday Celebration | Heemstede 60ste Verjaarsdag Viering
Heemstede Ladies' Residence
Get Directions