Family friendly

Karoo Lady

Sat Mar 8, 19:00 - Sat Mar 8, 20:00

The Showroom Theatre

ABOUT

Na die depressie van 1930 gaan werk sy in Kaapstad. As hoofhuishoudster is dit omtrent landuit vir 'n meisie van die Karoo. Maar ons plaasmeisie vind gou die lady in haar en dans deur die strate! Sy is terug plaas toe en die jonkmans begin spoedig opsitkers hou. As wafferse boervrou kon sy vye inlê soos min! Januarie 1981 tref die Laingsburgvloed en hulle huis spoel heeltemal weg. Met geloof en net die klere aan haar lyf staan sy op en gaan aan soos net mense uit die Karoo kan. Met ‘n lag en ‘n traan neem hierdie eenvrouvertoning jou op reis deur die mooiste binne en buite Karoolandskap.

DIRECTIONS

Karoo Lady
The Showroom Theatre
43 Church St, Prince Albert, 6930
Get Directions