Family friendly
La Colline - Port Elizabeth
Tue Apr 1, 18:30 - Tue Apr 1, 21:30
La Colline Venue
ABOUT
Vriende, ons kom weer na Die Baai vir ‘n intieme aand saam met julle, maar met die potensiaal om ons almal na mooi plekke binne ons mee te voer!
Daar is net 150 kaartjiee beskikbaar
Geen bespreekte plekke nie, maar Lang-kuiertafels vir ekstra geselligheid
Kaartjie prys: R260 wat 'n pragtige peuselboksie insluit
Kontantkroeg beskikbaar
Vertoning begin 7.30
Venue is oop vanaf 6.30 vir skemerkelkies
E-pos: [email protected] vir enige inligting
Belangrikste van als.....Kom wees vir 'n paar uur saam met ons in die atmosfeer van die mooi in die lewe!