Family friendly
APPEL MUSIEK KONSERT IN SAMEWERKING MET VUURVLIEGIE AKADEMIE
Fri Oct 18, 17:00 - Fri Oct 18, 22:00
Beaufort Wes Skougronde
ABOUT
Ons nooi julle hartlik uit na 'n opwindende dag van vermaak op 18 Oktober 2024! Appel sal 'n lewendige musiekvertoning aanbied, en VAN HEER Racing Pigeons is daar om ons duiwewedvlug bekend te stel . Daar is wonderlike pryse op die spel en hope vermaak vir die hele gesin. Moenie dit misloop nie—bring jou vriende en familie saam vir 'n dag vol pret!