Family friendly
Joshua na die Reën - Linden
Thu Mar 20, 19:00 - Thu Mar 20, 22:00
Doxa Deo Linden
ABOUT
Om julle weer te kan sien vir 'n aand wat voel soos die sterre en klink soos die berge sal vir ons een groot avontuur wees. Ek weet julle weet nie altyd wat om te verwag by 'n JNDR show nie, en dit is juis vir my die betowerende eienskap van die afgelope 12 jaar saam met julle....niks hoef ooit te stagneer nie, want ons kan net saam vloei met waar die musiek en die lewe ons lei. Een ding weet ek, dit kan alles wees wat ons droom. Ek sien julle by Doxa Deo Linden Oudetorium 20 Maart vir ‘n groot aand!