No under 16s

Landbouweekblad: Vee-akademie by Nampo Alfa, Bothaville

Wed Oct 16, 08:00 - Wed Oct 16, 15:00

Fanie Ferreira-saal

ABOUT

Oplossings vir die veebedryf


Dis nie maklik om ’n veeboer te wees nie. 


Vleis- en wolpryse is op ‘n geskiedkundige laagtepunt, met insette wat aanhou klim, en siektes, veral bek-en-klouseer, wat chaos saai. 


Kom luister by Landbouweekblad, in samewerking met SA Stamboek, se Vee-akademie na die voorste bedryfskenners en boere oor waar hulle dink die geleenthede, geld en oplossings vir die bedryf lê en hoekom die Suid-Afrikaanse veebedryf nog nooit in die geskiedenis so goed vir eksponensiële groei geposisioneer was nie. 


KLIK HIER VIR DIE PROGRAM.


DATUM: Woensdag 16 Oktober 2024 

PLEK: Fanie Ferreira-saal, Nampo Park, Bothaville

TYD: 08:00 tot 15:00

KAARTJIES: R750 (sluit in: een dag se toegang tot Nampo Alfa, die konferensie, middagete en ’n Landbou.com-intekening vir 12 maande ter waarde van R1 800). Koop jou kaartjie voor 9 Oktober en SPAAR R250.

NAVRAE: [email protected]


MOONTLIK GEMAAK DEUR BKB, JOHN DEERE, NEDBANK, NUTRIFEEDS, LAND BANK, ANGUS-TELERGENOOTSKAP, RMIS EN NAMPO ALFA.

DIRECTIONS

Landbouweekblad: Vee-akademie by Nampo Alfa, Bothaville
Fanie Ferreira-saal
R30, Bothaville, 9660
Get Directions