No under 16s

Vier Panado's en 'n Chardonnay

Fri Aug 16, 16:00 - Fri Aug 16, 17:05

The Showroom Theatre

ABOUT

In hierdie kabaret, ook bekend as Ek het al so baie my *** gesien, ek is bang vir *****, vier Elzabé Zietsman haar en haar mede-Suid-Afrikaners se veerkragtigheid. As ons val, staan ons op. As die mat onder ons uitgeruk word, maak ons bollemakiesies en land op ons voete. As die wêreld om ons verander, pas ons aan. En as die wêreld om ons heeltemal uitmekaar val, drink mammma vier Panado's en 'n glas Chardonnay en pappa steek die vuur aan. Môre probeer ons weer. Vier Panado's en 'n Chardonnay het die Kanna toekenning gekry vir Beste aanbieding: Musiek by KKNK 2024!

DIRECTIONS

Vier Panado's en 'n Chardonnay
The Showroom Theatre
43 Church St, Prince Albert, 6930
Get Directions