Family friendly
DIE KASKENADES VAN KEES KIESWETTER (DIE DOOIE OU DONNER)
Sat Jul 13, 19:30 - Sat Jul 13, 20:30
Newton Park Laerskool
ABOUT
Na 'n baie suksesvolle, uitverkoopte vertoning by Music Kitchen, het ons met 'n waglys gesit van mense wat nog die vertoning wil sien. Daar is besluit op 'n 2de vertoning. Hierdie keer by Newton Park Laerskool. Bring jou eie piekniekmandjie en drinkgoed. Daar sal 'n koffiekroeg wees en die skool se "snoepie" sal oop wees. Gaste sit om tafels.
Kees Kieswetter om uit Holland na Suid Afrika. Hy kan sy kloutjies van geen vrou of haar geld afhou nie. dit lei to verskeie kaskenades.
Kom kyk self wat word van Kees Kieswetter.
DIRECTIONS
DIE KASKENADES VAN KEES KIESWETTER (DIE DOOIE OU DONNER)
Newton Park Laerskool
Willet St, Newton Park, Gqeberha, 6045
Get Directions