Massa- Reünienaweek (en Seniortee)
Fri May 3, 11:00 - Sat May 4, 15:00
Hoërskool Jan van Riebeeck & Sportgronde
ABOUT
Kom sluit by ons aan vir 'n naweek vol aktiwiteite! Almal is welkom om die verrigtinge by te woon!
Vrydag, 3 Mei 2024
11:00 Seniortee (GRATIS)
12:00 Vlaghysing (Almal welkom)
12:15 Stigtingsdag saalbyeenkoms (Almal welkom)
13:30 Reünie-middagete [Alle Alumni welkom] (R 150 pp)
Saterdag
08:30 Sportdag begin
NETBAL @ Hoërskool Jan van Riebeeck
RUGBY @ Boshoffveld (De Hoop Laan)
Toegang:
- Volwassenes R25
- Parkering R20
- Kinders R10
- Leerders met skoolklere gratis
Verskeie stalletjies sal beskikbaar wees by die netbalbane asook langs die rugbyvelde. Alle aankope word met koepons / kaartjies gedoen gedurende die dag, dis 'n kontant vrye geleentheid. Koepons kan by die netbalbane en rugbyvelde gebruik word. Rugby en netbal vind nie op dieselfde perseel plaas nie.
Die koepons en toegangskaartjies sal by die hekke beskikbaar wees.