Witrivier - Yoons
Thu Jun 20, 18:00 - Thu Jun 20, 22:00
Yoons'
ABOUT
Daar is min dinge wat so lekker is soos om by goeie vriende te kom musiek maak. Unice-Anne en haar gesin kom al 'n lang pad saam met my en my gesin, en Yoons is maar 'n uitloop van wie hulle as mense is...'n plek met warm liefde en lekker kos.
Kom kuier saam vir 2 aande in die hart van die winter.
Ek bring my violis Raziela Grey saam. Ek bring 'n paar nuwe liedjies, en glo dit sal 'n spasie wees waar ons iets mooi saam kan beleef...
NB!!! daar is net 80 plekke beskikbaar per aand, en deure open vanaf 17:30 waar julle van YOONS se beste disse en drankies kan bestel vanaf 'n spyskaart, die show begin 20:30