No under 18s

Soetsappig

Sat Jul 13, 19:00 - Sat Jul 13, 20:00

The Showroom Theatre

ABOUT

Kort op die hakke van Pichi Keane se bekroonde debuut drag kabaret ‘Ripe ‘n Ready’, is ‘Soetsappig’ - ‘n eerlike blik op lewe as a genderqueer kunstenaar vasgevang in vroulike vorm. Pichi probeer die patriargie uitpluis en femininiteit ontlont met, onder andere, ‘n oorspronklike toonsetting van DJ Opperman se ‘Sproeireën’ en ‘n hartroerende weergawe van Appel se ‘Wys My Jou Lemoene’. Die kabaret is vir die jonk en jeukerig, ongelukkig geen onder 18s.



DIRECTIONS

Soetsappig
The Showroom Theatre
43 Church St, Prince Albert, 6930
Get Directions