Eksklusiewe geleentheid: Is jy opsoek na oplossings vir Tshwane se nutsuitdagings ?

Tue Apr 23, 08:00 - Tue Apr 23, 10:00

Waterkloof Golf Club

ABOUT

  • Is jy moeg vir die nimmereindigende dispuutproses, sonder oplossings, met die Stad Tshwane?
  • Frustreer kwessies soos GEEN meterlesings, VERKEERDE berekeninge en ONTBREKENDE rekeninge jou?
  • Wat is die plan met betrekking tot die naderende uitfasering van Voorafbetaalde Kragmeters teen die einde van die jaar?


Laat jou stem hoor rakende elektrisiteits, en belastingaangeleenthede Jacqui Uys, LBK vir Finansies, Tshwane.


Datum: 23 April 2024

Tyd: 7:30 vir 08:00

Toegangsfooi: R300 vir lede, R360 vir nie-lede (ontbyt ingesluit)

Plek: Waterkloof Golfklub, Johan Rissikrylaan, Waterkloof, Eclipse Weg, Groenkloof, 358, Pretoria


Ons kyk mekaar in die oë oor:


  • Strategieë om elektrisiteits, en belasting-geskille vinniger en doeltreffend op te los.
  • Kwessies rakende meterlesings, foutiewe rekeninge en geen rekeninge.
  • Voorsorgmaatreëls rakende die uitfasering van Voorafbetaalde Kragmeters.
  • Netwerkgeleentheid met mede-sake-eienaars wat die behoefte aan oplossings deel


Moenie hierdie waardevolle geleentheid mis om jou kragprobleme aan te spreek nie.


Sien jou daar!

DIRECTIONS

Eksklusiewe geleentheid: Is jy opsoek na oplossings vir Tshwane se nutsuitdagings ?
Waterkloof Golf Club
Johann Rissik Dr, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181
Get Directions