No under 13s

Laerskool Noord

Fri Apr 12, 19:00 - Fri Apr 12, 20:15

The Showroom Theatre

ABOUT

Met Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck, Ilne Fourie & Neels Coetzee

Regie: Gideon Lombard

Skrywer: Ilne Fourie

Verhoogbestuurder: Jeanne Steenkamp


“Kyk Noord en stoot voort” is dalk Laerskool Noord se leuse, maar in die lekkerlag-produksie is dit allesbehalwe die geval. Terwyl drie onderwyseresse ‘n verrassingspartytjie beplan vir die skoolhoof wat aftree, ontaard die personeelkamer in ‘n tikkende tydbom. Boonop gaan Meneer enige oomblik aankondig wie by hom gaan oorneem as die nuwe hoof. Kan dit een van hulle wees?

DIRECTIONS

Laerskool Noord
The Showroom Theatre
43 Church St, Prince Albert, 6930
Get Directions