Family friendly
Slam Jam
Fri Mar 15, 19:00 - Fri Mar 15, 20:15
The Showroom Theatre
ABOUT
Met Derek Hendriks, Claudia Hendriks, Burnet Bosman, Elrico Jacobs, Mpumelelo Kam Kam, Jonathan van Rooyen, Du-ane Hendriks en Theresa Hendriks
Die produksie gaan oor Slam Jam se Journey through time. Dit is Slam Jam se 31ste bestaansjaar met Derek Hendrika aan stuur. Die span bestaan uit oudlede van Slam Jam en 2 of 3 nuwe lede. Daar sal 'n storielyn wees wat deur musiek opgevoer word. Derek se nuwe enkelsnit wat in Desember vrygestel is, sal ook te sien wees deur middel van toneelspel op die verhoog. Kom geniet die band en julle tyd by The Showroom Theatre.