Bloudruk- Stef Bos

Sat Feb 10, 19:00 - Sat Feb 10, 21:00

Hoërskool Jan van Riebeeck-Amfiteater

ABOUT

’n Sanger wat soek na die groter geheel waar ons deel van uitmaak

Met liedjes en stories

Ernstig en snaaks tegelykertyd

Hy soek die verwysingsraamwerk van ’n voël

Wat vlieg oor die tyd en die wêreld

Oor die liefde en die mens

Wat sukkel en oorwin

Wat val en weer opstaan

DIRECTIONS

Bloudruk- Stef Bos
Hoërskool Jan van Riebeeck-Amfiteater
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions