Family friendly

Merino Motors Tenniskliniek 2024

Fri Mar 1, 07:00 - Sat Mar 2, 12:00

De Aar High School Tennis Courts

ABOUT

Merino Motors Tenniskliniek

 

Aangesien 2023 se tennisfees so ‘n groot sukses was,

het ons dit goedgedink om weer so te maak in 2024. J

 

 

Ons 2024 tennisfees sal  bykomend die formaat van ‘n professionele afrigtingskliniek aanneem en dit sal op Vrydag, 1 Maart 2024 en Saterdag, 2 Maart 2024 (vir gesoute spelers ouer as 7 jaar) aangebied word.

 

Die Merino Motors Afrigtingskliniek word aangebied deur die alombekende en suksesvolle                                 THEUNS VAN RENSBURG Junior Tennis Akademie.


Program:

Vrydag 1 Maart & Saterdag 2 Maart 2024 (Merino Motors Afrigtingskliniek)

Tenniskliniek vir 7/8 jariges en ouer wat al wedstryde kan speel.                                                                        

 (12 ure met tyd tussenin om fees te besoek)

Bane:   Hoërskool De Aar & Laerskool De Aar


Sluit in:


·       Voetwerk en dinamiese streksessie

·       Tegniese vaardighede program

·       Sielkundige sessie

·       Wedstryd/kompeterende geleenthede

·       Kondisionering-/fiksheidsessie.


 

Deelnemers se toegangsgeld vir Karoofees ingesluit by toernooifooie.                                                                             

>Vrydag 1 Maart en Saterdag 2 Maart 2024 - R1 500 per speler.

 

Inskrywings en registrasie kan vanaf 4 Desember 2023 op www.quicket.co.za gedoen word. Inskrywings sluit op Woensdag 31 Januarie 2024.

 

(Die link wat gevolg moet word vir inskrywings en registrasie sal op 04 Desember 2023 op Hoërskool De Aar se Facebookblad en op verskeie Whatsapp-tennisgroepe beskikbaar wees.)

 

 

 

 

VIR VERDERE NAVRAE: LOTALNA MENNE 082 433 8743 OF DRIAAN SMIT 076 374 6750


DIRECTIONS

Merino Motors Tenniskliniek 2024
De Aar High School Tennis Courts
1 Jupiter Way, De Aar, 7000
Get Directions