FREE OPTIONS
Family friendly

Marius du Bruyn: Musiek van die Goue era - Van Diamond tot Sinatra

Thu Dec 28, 19:00 - Thu Dec 28, 22:00

Droombos Garden Route

ABOUT

Kom beleef  Marius du Bruyn Musiek van die Goue era - Van Diamond tot Sinatra. Dit sluit ook verseker ‘n klompie bekende en oorspronklike Afrikaanse liedjies in.


Kaartjies is R 80 per persoon. Kinders onder 12 is gratis, maar jy moet steeds 'n gratis kaartjie bespreek vir hulle toegang en hulle moet deur 'n volwasse-kaartjie-houer vergesel word.


Hoewel beperkte aantal stoele beskikbaar is, is jy welkom jou eie stoele en/of komberse saam te bring om in ons boomtuin, in die skemer op die gras, die vertoning te geniet en saam te kuier.


Spitbraai-etes, boerworsrolletjies, koeldranke, water, koffie, tee en soetgoed sal te koop wees. Ongelukkig mag jy nie jou eie eetgoed na die vertoning bring nie. Jy mag wel wyn saambring met 'n kurkfooi van R30.



Vir meer inligting: +27 82 333 6479

DIRECTIONS

Marius du Bruyn: Musiek van die Goue era - Van Diamond tot Sinatra
Droombos Garden Route
Cnr of R102 and Sorgfontein Road, Tergniet, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions