Droombos Aandkonsertreeks

About

Baie welkom by die Droombos Skemer-konsertreeks, Desember 2023 en Januarie 2024, aan die Tuinroete.


Hoewel beperkte aantal stoele beskikbaar is, is jy welkom om jou eie stoele en/of komberse saam te bring om in ons boomtuin, in die skemer op die gras, die vertoning te geniet en saam te kuier. Kinders o.12 is gratis maar hulle gratis kaartjies moet bespreek wees en hulle moet deur 'n volwasse kaartjie-houer vergesel word.


Spitbraai-etes, boerworsrolletjies, koeldranke, water, koffie, tee en soetgoed sal te koop wees. Ongelukkig mag jy nie jou eie eetgoed na die vertoning bring nie. Jy mag wel wyn saambring met 'n kurkfooi van R30.



Vir meer inligting: +27 82 333 6479


Contact info