Mordegai: Die klanke van die Grootbrak (met spitbraai-ete)

Fri Dec 8, 19:00 - Fri Dec 8, 21:00

Droombos Garden Route

ABOUT

Kom beleef  "Mordegai:  Die klanke van die Grootbrak" - show as die opening van die Skemer-konsertreeks by Droombos aan die Tuinroete.


Dié Droombos-ervaring sluit 'n spitbraai-ete in en hoewel beperkte aantal stoele beskikbaar is, is jy welkom om jou eie stoele en/of komberse saam te bring om in ons boomtuin, in die skemer op die gras, die vertoning te geniet en saam te kuier.


Wyn, bier, koeldranke, water, koffie, tee en soetgoed sal te koop wees. Ongelukkig mag jy nie jou eie eet- of drinkgoed na die vertoning bring nie.


Kaartjies, wat die spitbraai-ete insluit, is R250 per persoon. Kinders onder 12 se kaartjies kos R70 en sluit 'n hotdog in.





Vir meer inligting: +27 82 333 6479

DIRECTIONS

Mordegai: Die klanke van die Grootbrak (met spitbraai-ete)
Droombos Garden Route
Cnr of R102 and Sorgfontein Road, Tergniet, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions