FREE OPTIONS
Family friendly

The Oldies Guy: Whitey Prinsloo "Walk down Memory Lane"

Wed Dec 20, 19:00 - Wed Dec 20, 22:00

Droombos Garden Route

ABOUT

The Oldies Guy: Whitey Prinsloo se "Walk down Memory Lane"-show as deel van die Skemer-konsertreeks by Droombos aan die Tuinroete is net waarvoor jy gewag het.


Kaartjies is R 80 per persoon. Kinders onder 12 is gratis, maar jy moet steeds 'n gratis kaartjie bespreek vir hulle toegang en hulle moet deur 'n volwasse-kaartiie-houer vergesel word.


Hoewel beperkte aantal stoele beskikbaar is, is jy welkom jou eie stoele en/of komberse saam te bring om in ons boomtuin, in die skemer op die gras, die vertoning te geniet en saam te kuier.


Spitbraai-etes, boerworsrolletjies, koeldranke, water, koffie, tee en soetgoed sal te koop wees. Ongelukkig mag jy nie jou eie eetgoed na die vertoning bring nie. Jy mag wel wyn saambring met 'n kurkfooi van R30.


Vir meer inligting: +27 82 333 6479

DIRECTIONS

The Oldies Guy: Whitey Prinsloo "Walk down Memory Lane"
Droombos Garden Route
Cnr of R102 and Sorgfontein Road, Tergniet, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions