FREE OPTIONS
Family friendly

Hannah E, “Tel Op Jou Foon”- show

Thu Jan 4, 19:00 - Thu Jan 4, 21:00

Droombos Garden Route

ABOUT

Kom beleef  Hannah E, Tel Op Jou Foon”- show as deel van die Skemer-konsertreeks by Droombos aan die Tuinroete.


Kaartjies is R80 per persoon. Kinders onder 12 is gratis, maar jy moet steeds 'n gratis kaartjie bespreek vir hulle toegang en hulle moet deur 'n volwasse-kaartiie-houer vergesel word.


Hoewel beperkte aantal stoele beskikbaar is, is jy welkom jou eie stoele en/of komberse saam te bring om in ons boomtuin, in die skemer op die gras, die vertoning te geniet en saam te kuier.


Spitbraai-etes, boerworsrolletjies, koeldranke, water, koffie, tee en soetgoed sal te koop wees. Ongelukkig mag jy nie jou eie eetgoed na die vertoning bring nie. Jy mag wel wyn saambring met 'n kurkfooi van R30.





Vir meer inligting: +27 82 333 6479

DIRECTIONS

Hannah E, “Tel Op Jou Foon”- show
Droombos Garden Route
Cnr of R102 and Sorgfontein Road, Tergniet, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions