Family friendly

KFC Tennistoernooi / Afrigtingsessie 2024

Thu Feb 29, 07:00 - Thu Feb 29, 17:00

De Aar High School Tennis Courts

ABOUT

KFC Tennistoernooi / Afrigtingsessie

 

Aangesien 2023 se tennisfees so ‘n groot sukses was,

het ons dit goedgedink om weer so te maak in 2024.

 

Die KFC Tennistoernooi sal oudergewoonte op Donderdag, 29 Februarie 2024 vir O.8, O.10 en O.12 spelers plaasvind. Daar sal ook ‘n afrigtingsessie en tenniskompetisie vir beginners en kinders tussen 3 en 7 jaar oud wees. Die O.8, O.10 en O.12 spelers mag ook Donderdag se afrigtingsessie bywoon.

 


Program:

Donderdag 29 Februarie 2024: (KFC Tennistoernooi)                                                   

Tennistoernooi:                                     O.8, O.10 en O.12                                                                                            Afrigtingsessie & Tenniskompetisie:    Beginners en kinders tussen 3 en 7 jaar oud.

Bane:                                                 Hoërskool De Aar & Laerskool De Aar


 

Deelnemers se toegangsgeld vir Karoofees ingesluit by toernooifooie.                                                                             

>Donderdag 29 Februarie 2024 - R150 per speler

 

 

Inskrywings en registrasie kan vanaf 4 Desember 2023 op www.quicket.co.za gedoen word. Inskrywings sluit op Woensdag 31 Januarie 2024.

 

 

(Die link wat gevolg moet word vir inskrywings en registrasie sal op 04 Desember 2023 op Hoërskool De Aar se Facebookblad en op verskeie Whatsapp-tennisgroepe beskikbaar wees.)

 


 

 

VIR VERDERE NAVRAE: LOTALNA MENNE 082 433 8743 OF DRIAAN SMIT 076 374 6750

DIRECTIONS

KFC Tennistoernooi / Afrigtingsessie 2024
De Aar High School Tennis Courts
1 Jupiter Way, De Aar, 7000
Get Directions