Joshua na die Reën @ Seeplaas

Mon Dec 18, 18:00 - Mon Dec 18, 21:30

Seeplaas Grootbrak

ABOUT

Dit is weer tyd vir Desember toerplanne


En soos elke Desember van 2013 af al, toer ek weer kuslangs saam met my uitersbegaafde musikante, om julle vir so uur of twee saam te neem op 'n reis na binne jouself, na die plekke wat jy al van vergeet het, en ook na daar waar die Vallei vir ons wag, die strome, die Arende, die berge, die Groot Gees van Hemel en Aarde. Kom saam, dit sal 'n avontuur wees!


van 18:00 af kan jy en jou mense van Seeplaas se etes en drankies bestel, tussen 19:00 en 19:30 sal ek en my band begin met die vertoning!


Sien julle daar!



DIRECTIONS

Joshua na die Reën @ Seeplaas
Seeplaas Grootbrak
Portion 135, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions