Family friendly

Joshua Na Die Reën @ PicardiPlace Rawsonville

Sat Mar 2, 17:00 - Sat Mar 2, 22:00

PicardiPlace

ABOUT

Joshua na die Reën @PicardiPlace


Daar is 'n paar Valleie in ons land wat besonderse mooi atmosfeer in jou wek. Rawsonville lê ook in 'n Vallei, en dis 'n voorreg om weer hier te mag optree en van my nuwe en ou musiek met julle te kom deel. Bring jou geliefdes, en sommer kennisse ook. Hierdie aand sal jou aan die hart gryp en nader laat voel aan dit wat om en in jou is.


Die vertoning is buitelug teater styl en lekker eet en drinkgoed sal te koop word deur Picardi Place.


Hekke open 17:00

Show begin 19:30

DIRECTIONS

Joshua Na Die Reën @ PicardiPlace Rawsonville
PicardiPlace
Slanghoek Rd, Rawsonville, 6845
Get Directions