No under 16s

Neil Sandilands en Die Band (with optional Food Truck Burger)

Fri Dec 22, 19:00 - Fri Dec 22, 23:00

The Shed

ABOUT

Dag 6: Grootbek op Kleinmond - 2023. Neil Sandilands en die Band


Lekker ou Frik! Ons is bokvetblink opgewonde om daar by julle te kom note gooi! Hierdie ryk, anderwêreldse vertoning bied van die mees begaafde musici wat ons pragtige land in aanbod het, en met die onkonvensionele, rasperige, aweregse Neil Sandilands aan’t stuur van sake, is jy in vir ’n ding! Die “Neil Sandilands Gedoente” bring instrumente, blikke en sakke vol truuks na ‘The Shed’.


Indien jy 'n Food Truck Burger teen R50 by jou kaartjie ingesluit wil hê, kies die alternatiewe kaartjie 

‘Admit One + Food Truck Burger’ by Checkout. 


Nog etes sal by ‘The Shed’ beskikbaar wees, maar slegs beperkte hoeveelhede. Daar sal ook wyn, bier en koeldrank aangebied word.


Western Cape Music and Art Festival

Overberg, Voetspore