Desiré Gardner as Madga Louw (with optional Food Truck Burger)

Thu Dec 21, 19:00 - Thu Dec 21, 22:00

The Shed

ABOUT

Dag 5: Grootbek op Kleinmond - 2023. Desiré Gardner as Madga Louw.


Magda Louw is 'n Suid-Afrikaanse, Afrikaanstalige spotkomedie wat 'n tong-in-die-kies kyk gee in die lewe van 'n middeljarige Afrikaanse vrou wat net oor menslike feilbaarheid kan lag terwyl sy in die geheim, 'n traan in die uurglas van lewe laat val.


Indien jy 'n Food Truck Burger teen R50 by jou kaartjie ingesluit wil hê, kies die alternatiewe kaartjie 

‘Admit One + Food Truck Burger’ by Checkout. 


Nog etes sal by ‘The Shed’ beskikbaar wees, maar slegs beperkte hoeveelhede. Daar sal ook wyn, bier en koeldrank aangebied word.


Western Cape Music and Art Festival

Overberg, Voetspore

DIRECTIONS

Desiré Gardner as Madga Louw (with optional Food Truck Burger)
The Shed
Harbour Rd, Kleinmond, 7195
Get Directions