Barry Hilton + Frazer Barry (with optional Food Truck Burger)

Wed Dec 20, 19:00 - Wed Dec 20, 22:00

The Shed

ABOUT

Dag 4: Grootbek op Kleinmond - 2023. The hilarious Barry Hilton - nou gaan ons braai!

en bonus performance deur Frazer Barry!


Indien jy 'n Food Truck Burger teen R50 by jou kaartjie ingesluit wil hê, kies die alternatiewe kaartjie 

‘Admit One + Food Truck Burger’ by Checkout. 


Nog etes sal by ‘The Shed’ beskikbaar wees, maar slegs beperkte hoeveelhede. Daar sal ook wyn, bier en koeldrank aangebied word.


Western Cape Music and Art Festival

Overberg, Voetspore

DIRECTIONS

Barry Hilton + Frazer Barry (with optional Food Truck Burger)
The Shed
Harbour Rd, Kleinmond, 7195
Get Directions